Namibië word nat en natter |
|
Namibië soos ons die land ken. Droog in pastel kleure. Die atmosfeer is rustig groot en stil. Hier is die mens klein.
Na goeie reën wat nou al amper 'n gewoonte geword het. Al die veld is vrolik - verseker. Die versamelvoëlnes Philetairus socius is soos 'n groot grasdak met die deure na die verskillende nessies aan die onderkant. |
